Welkom ... maak jouself tuis ...

Hier word daar omgegee (en opgegee!) vir en oor:
  • Goeie Afrikaanse musiek
  • Goeie musiek in die algemeen
  • Afrikaans in die algemeen (maar nie soose puris nie!)
  • Die meeste aktiwiteit het plaasgevind op die BlouBlad - maar dis nou eers dôd
  • Daar is 'n nuwe BlouBlad op Facebook
  • Musiekbesprekings vind nou plaas op Melomania

O ... en mense wat hoopvol en realisties-positief is oor Suid Afrika, sal welkom voel hier ... :)

As jy in Stellenbosch woon, kyk bietjie na hierdie moer-oulike inisiatief - dit is 'n voorbeeld van hoe mens jou omgewing kan help shape!

* Die Franzsen-familie goete is nou op 'n aparte webwerf, naamlik:


vars nuus

  • Sonvanger revisited Om een of ander rede - kan nie nou onthou wat die trigger was nie - besluit ek vanoggend om weer 'n slag na 'Sonvanger', die cd wat deur Johann Kotze in ...
    Posted Jan 20, 2014, 3:35 AM by Gustav Franzsen
  • Een dag ... twee moerse albums ... enne helluva doccie! Het vandag die voorreg gehad om twéé spesiale albums te kon koop. Tussenin het ek 'Searching For Sugar Man' gaan kyk innie movie in ... tranerig-mooi sê ek jou!Searching ...
    Posted Sep 27, 2012, 12:58 PM by Gustav Franzsen
  • Die Black Bottle Blues lóóp weer by De Vette Mossel Die Black Bottle Blues Sessions is terug! Aangebied deur Sanlam en die US Woordfees, by De Vette Mossel. Ek hoor die rehearsal saam met Piet Botha wasse religious experience ... kom ...
    Posted Feb 24, 2012, 2:28 AM by Gustav Franzsen
Showing posts 1 - 3 of 13. View more »