Ek is mal oor musiek ... erg mal ... en dit sluit goeie plaaslike musiek in. Dit beteken dat ek wil hê musikante wat goeie musiek maak, moet goed behandel word en kan aanhou om goeie musiek te maak. Ek voel ook sterk dat platemaatskappye in die verlede beide die kunstenaar en die verbruiker misbruik het. Daar is wel uitsonderings, maar oor die algemeen is dit regtig die geval. Die nuwe digitale revolusie en die internet het daardie terrein egter heeltemal omgedop. Die gevolge is dat daar nou baie meer mag in die kunstenaar en verbruiker se hande is. Hier is verskeie artikels en opinies wat oor daardie sake gaan. Goeie Raad vir Musikante [ek sal enige raad vir musikante wat ek op die internet raakloop en van waarde ag, hier plaas] Reeks artikels oor die issues wat die performing artist moet hanteer 15 Top Music Promotion Tips - interessante heel sobere en handige lys tips vir musos wat hulself op die internet wil bemark Getranskribeerde chat-session deur Janis Ian oor 'Life in the Music Business' Oor Kontrakte Met Platemaatskappye The Problem with Music (Steve Albini): [This oft-referenced article is from the early '90s, and originally appeared in Maximum Rock 'n' Roll magazine. While some of the information and figures listed here are dated, it is still a useful and informative article. And no, we don't know how to reach Steve Albini.] Courtney Love lewer kommentaar DRM Op Musiekmedia [as jy jou al vasgeloop het in een of ander copy-protection wat jou verhoed om jou cd te copy of rip vir gebruik in jou kar, byvoorbeeld, het jy met 'n vorm van DRM te doen gekry] DRM Crippled CD: A bizarre tale in 4 parts Ripping of cd's Digital media ethics: it’s personal Die lae verkope van cd's Music CD, I'm just not that into you Die (non) effek van file downloads op verkope - 'n empiriese studie Janis Ian se opinie oor die internet se impak op die musiekindustrie Janis Ian se opvolg-opinie na die reaksie op die bg artikel Payola |