Aug 21, 2010 Iron Maiden lui die klok ... maar drank is duur in Noorweë! ![]() Iron Maiden het hierdie bar tab inne Irish Pub in Noorweë (revenge oppie Vikings?) opgerun ... sowat $3 275 ... en dit sluit 27 Slippery Nipples in! Hulle gee die Akkedis-boeties amper 'n go huh? |
nuus >