Aug 20, 2010 Zoid's not void ... ... maar innie studio ![]() Rumour has it dat Karen besig is om 'n album te sny by Sunset. Allerhande bright luminaries vanuit ons muso-spansel help, insluitend Kevin Gibson, Schalk Joubert, Schalk vd Merwe, Mauritz Lotz, Albert Frost en soaan. Hier en daar kry 'n talentvolle youngster ook 'n break om ietsie by te dra, maar meer daaroor later! |
nuus >