Hier is skakels na webwerwe (hoofsaaklik musieklik) wat ek kan aanbeveel. Die kunstenaars is almal local ... hulle verdien en het ons steun nodig! Die 'Venue' skakels kan ook gebruik word om gigs wat jy wil bywoon uit te check. |
skakels
Naam | Webwerf | Beskrywing | Kategorie |
---|---|---|---|
Brian Currin | Brian Currin | Brian staan agter Rhythmonline en SA Rock Digest | Musiek Fan |
Melomania | Melomania | Baie interessante musiek-skrywes deur 'n deeglike melomaan | Musiek Fan |
amaBhulu? | amaBhulu? | Eklektiese Afrikaanse Gypsy-Rock | Musiek Kunstenaar |
Anton Goosen | Anton Goosen | Die Liedjieboer se amptelike webwerf | Musiek Kunstenaar |
Bed on Bricks | Bed on Bricks | Hard Funk Rock with a Consience - hier ytie Kaap yt | Musiek Kunstenaar |
Boulevard Blues | Boulevard Blues | Blues rockers vannie Kaap | Musiek Kunstenaar |
Gerald Clark | Gerald Clark | Blues-boogie oozing sanger uitie Bos | Musiek Kunstenaar |
Hanru Niemand | www.hanruniemand.co.za | Afrikaanse folk singer-songwriter | Musiek Kunstenaar |
Jeremiah Brimstone Band | Jeremiah Brimstone Band | Donker, diep alt.country / alt.rock uit eie bodem | Musiek Kunstenaar |
Kaalvoet Ennie Volgende Oggend | www.kaalvoetdutoit.com | Kaalvoet Jannie se tunes en stories | Musiek Kunstenaar |
Luna | Luna | Uiters begaafde vroue singer/songwriter | Musiek Kunstenaar |
Piet Botha | Piet Botha | Afrikaanse Rock Oudstryder | Musiek Kunstenaar |
Pretty Blue Guns | Pretty Blue Guns | Young guns wat old-style rock | Musiek Kunstenaar |
Robin Auld | Robin Auld | Kalkbaai Rocker wat nou oorie see sit | Musiek Kunstenaar |
Simon Orange | Simon Orange | Een van ons mees begaafde liedjieskrywer/klawermanne | Musiek Kunstenaar |
Tidal Waves | Tidal Waves | Reggae van die vriendelikste band innie wêreld | Musiek Kunstenaar |
Valiant Swart | Valiant Swart | Die Mystic Boer homsself se amptelike webwerf | Musiek Kunstenaar |
Willim Welsyn en die Sunrise Toffies | Willim Welsyn en die Sunrise Toffies | Willeman met stories wat rock | Musiek Kunstenaar |
Ambassadeur | www.ambassadeur.co.za | Vars nuus oor goeie Afrikaanse kuns | Musiek Resource |
De Plate Kompanjie | De Plate Kompanjie | Plaaslike platemaatskappy wat ek ondersteun | Musiek Resource |
Rhythm (online) Music Store | Rhythm (online) Music Store | Enigste local downloads wat ek ondersteun | Musiek Resource |
SA Rock Encyclopedia | SA Rock Encyclopedia | Alles wat jy wil weet van SA Rock | Musiek Resource |
Sheer Sound | Sheer Sound | Een van die original local independent labels ... legend! | Musiek Resource |
Vetseun | www.vetseun.co.za | Eklektiese local musiek webwerf | Musiek Resource |
www.music.org.za | www.music.org.za | Waardevolle resource met oa baie inligting oor Cape Jazz kunstenaars | Musiek Resource |
Vernon Swart | Vernon Swart | Skitterende skilder en not too shabby drummer vir Valiant | Skilder Kunstenaar |
Bertie's Mooring | Bertie's Mooring | Lekker kuierplek op die kaai met goeie lewendige musiek | Venue |
Die Boer | Die Boer | Restaurant met goeie klank, kos en lewendige musiek | Venue |
Dorpstraat Teater Restaurant | Dorpstraat Teater Restaurant | Een van die top-venues vir local musiek | Venue |
Klein Libertas Teater | Klein Libertas Teater | Wonderlike plek virrie pleeg van lewendige kuns | Venue |
Mercury Live | Mercury Live | Legendariese Kaapse klub vir live musiek | Venue |
Showing 31 items