







Welkom ... maak jouself tuis ... Hier word daar omgegee (en opgegee!) vir en oor: O ... en mense wat hoopvol en realisties-positief is oor Suid Afrika, sal welkom voel hier ... :) As jy in Stellenbosch woon, kyk bietjie na hierdie moer-oulike inisiatief - dit is 'n voorbeeld van hoe mens jou omgewing kan help shape! * Die Franzsen-familie goete is nou op 'n aparte webwerf, naamlik: |