1171days since
Schabir Shaik went 'Terminal'

BlouBlad @ Facebook

BlouBlad @ Facebook

Welkom ... maak jouself tuis ...

Hier word daar omgegee (en opgegee!) vir en oor:
  • Goeie Afrikaanse musiek
  • Goeie musiek in die algemeen
  • Afrikaans in die algemeen (maar nie soose puris nie!)
  • Die meeste aktiwiteit het plaasgevind op die BlouBlad - maar dis nou eers dôd
  • Daar is 'n nuwe BlouBlad op Facebook
  • Musiekbesprekings vind nou plaas op Melomania

O ... en mense wat hoopvol en realisties-positief is oor Suid Afrika, sal welkom voel hier ... :)

As jy in Stellenbosch woon, kyk bietjie na hierdie moer-oulike inisiatief - dit is 'n voorbeeld van hoe mens jou omgewing kan help shape!

* Die Franzsen-familie goete is nou op 'n aparte webwerf, naamlik:


vars nuus

  • Die Black Bottle Blues lóóp weer by De Vette Mossel Die Black Bottle Blues Sessions is terug! Aangebied deur Sanlam en die US Woordfees, by De Vette Mossel. Ek hoor die rehearsal saam met Piet Botha wasse religious experience ... kom ...
    Posted Feb 24, 2012 2:28 AM by Gustav Franzsen
  • Picnic At Kontiki Ek luister nou al meer as 'n week elke nou-en-dan na Ramon Alexander se debuut solo album, 'Picnic At Kontiki'. Elke keer is ek verwonderd oor die kwaliteit ...
    Posted Aug 19, 2011 1:53 AM by Gustav Franzsen
  • Beste Brannas Advertensies ooit? Brannas advertensie pitch uitie 'Bos uit ... check of julle die GROOT Rockstar herken ... :)
    Posted Jul 5, 2011 2:48 AM by Gustav Franzsen
Showing posts 1 - 3 of 11. View more »